Skip to content

Author Archives: Elmari

Adriaan Verjaar !

UncategorizedBy ElmariApril 23, 2023Leave a comment

Liefste Adriaan verjaar! “May the force be with you” Star wars galaxy cake Baie liefde Elmari

Tannie Petro word 60 !

UncategorizedBy ElmariApril 23, 2023Leave a comment

Liefste Tannie Petro word 60 Hannelie Kalell, Baie geluk met jou Ma se verjaardag! Jy het soveel moeite gedoen om alles perfek te maak. Dankie vir jou altyd liefde, geduld en ondersteuning. Al my liefde Elmari

Nieke Pretorius

UncategorizedBy ElmariApril 12, 2023Leave a comment

Dankie dat julle soveel moeite gedoen het om hierdie koek te kom haal. 3 laag vanilla koek met fudge filling en salted Caramel botterversiering. Dit was so lekker om julle te ontmoet Al my liefde Elmari

Liefste Tannie Annatjie verjaar

UncategorizedBy ElmariApril 12, 2023Leave a comment

Liefste Tannie Annatjie verjaar. Baie geluk met tannie se 70ste verjaardag!!Dit was so lekker en groot voorreg om hierdie te kon maak. Al my liefde Elmari

Gelukkige Verjaarsdag Tannie Santa Joubert

UncategorizedBy ElmariApril 12, 2023Leave a comment

Liefste Tannie Santa Joubert verjaar!! Baie geluk met tannie se 70ste verjaardag!!! Vanilla koek met mixed berry wit sjokolade ganache en roos gegeurde botterversiering. Blomme: Protea Land : Alicia Joubert

Go to Top
× How can I help you?